Challenge
Bilingual
Write a poem in a language you know aside from English and then translate it back into English.
Roos tydens dagbreek
’N pilaar van lig slaan deur die wolke,
’N roos van wit teen ’n eensame berg.
Goue stralle deel die hemel,
Streelend soos vingers op blaar en blomblaar.
’N wit gekleede dame haar delikate geheimenisse onthul,
Drink die roos elke straal van vuur gedek te dagbreek.
* * *
A pillar of light strikes through the clouds,
A rose of white against a lonely mountain.
Golden rays part the heavens,
Stroking like fingers upon leaf and petal.
A white clad lady her mysteries revealed,
Does rose drink every ray from fiery sunrise.
* * *
10
3
12